top of page

Stroom Stories

Stroom Stories- The Go-To Guy Span

Description:

Vandag op Stroom Storries sluit die Go-To Guy span by my aan om julle meer te vertel oor wie, wat alles doen. Ons kyk ook na wat almal die laaste tyd besig was. Ons praat oor ons app, tech, nuus, events en kyk na versteekde plekkies hier in Potch. Kom praat en luister saam!
View More

Stroom Stories- Gemmerman

Description:

Vandag gesels ons met die bekende musikant Gemmerman. Hy vertel ons oor waar sy liefde vir musiek vandaan kom, wat hom inspireer en ons kry 'n "behind the scenes" insig oor die Afrikaanse musiek bedryf en die musiek maak proses. Kom praat en luister saam!
View More

Stroom Stories- Ons Gesels Ep. 2

Description:

Vandag op Stroom Stories gesels ons sommer net. Ek gesels bietjie oor The Go-To Guy se nuwe app wat uit kom. Ek wys julle ook fotos en videos van Potchefstroom se eerste Lugskou. Ons kyk na Vee en haar wonderlike werk met die hawelose katjies van Potch. Ek gesels oor Lyrimus Teater en hulle shows van die verlede en die wat nog voorle. Laastens, luister ons na musiek vrystellings wat ons ontvang het van Gemmerman en Tizel. Kom luister en praat saam!
View More

Stroom Stories- Braam Coetzer

Description:

Vandag praat ons met Braam Coetzer, 'n man van vele talente. Hy besit LyriMus Teater in Potchefstroom, waar hy musiek lesse aanbied en n opname-ateljee het. Hy is ook een van die hooflede van die plaaslike band J&B. Ons praat oor sy liefde vir musiek, waar LyriMus Teater begin het, hoe hulle live shows werk en beplan word en hy gee 'n bietjie goeie raad vir mense wat daaraan dink om in die musiek bedryf in te tree. Kom praat en luister saam!
View More

Stroom Stories- Rugby Raas Ep. 2

Description:

Drikus Viljoen is terug met episode twee van Rugby Raas. Die week praat hy met die afrigters van Potchefstroom Dorp Rugby klub, Henry (Koei) Steward en Rudolf (Koekies) Koekemoer.
View More

Die Stroom Stories- Ons Gesels

Description:

Vandag gesles on net bietjie. Ons praat oor Bult Oktoberfest, Nampo, Stemdag, Bridgerton, Sport en nog meer. Kom luister saam!
View More

Stroom Stories- Tizel

Description:

Today on Stroom Stories we have Tizel joining us for a very insightful look at the msuic industry. Tizel is a well known DJ, producer and radio host. He gives us a little bit of insight on what goes on behind the scences of the music industry, specifically when it comes to Afrikaans remixes. We discuss major music streaming platforms and whether they are good for artists and consumers. Come listen and talk with us!
View More

Stroom Stories- Rugby Raas Ep. 4

Description:

Drikus Viljoen is terug met nog 'n episode van Rugby Raas. Die week gesels hy met De la Rey Swart die eerste span voorry van Potch Dorp Rugby Club oor sy begin jare van Rugby en ook oor sy provinsiale tyd by die senior Luiperd span. Kom praat en luister saam!
View More

Stroom Stories- Rugby Raas Ep. 3

Description:

Drikus Viljoen is die week terug met nog 'n Rugby Raas episode. Vandag praat hy met Marius Pruis die 1ste span Potch Dorp Rugby Club se spanbestuurder. Hulle praat oor rugby reels van ouds teenoor nuwe rugby reels met n paar lekker stories tussen in. Kom praat en luister saam!
View More

Stroom Stories- Huis Hebron

Description:

Op Stroom Stories die week kom kuier Tannie Greta le Roux vir ons van Huis Hebron. Sy vertel vir ons hoe die Here haar gelei het om Hebron te begin, waar Hebron sy ontstaan gevind het, hoe hulle die hawelose help en die planne vir hulle toekoms. Kom praat en luiter saam!
View More

Die Stroom Stories- Leandrie Marais

Description:

Vandag praat ons met Leandrie van Restore Day Spa en MagiQ Moments. Sy vertel ons waar die spa begin het, die dienste wat hulle bied en wat hulle planne vir die toekoms is. Ons praat ook oor MagiQ Moments en die verskillende events wat hulle aanbied. Ons kry n bietjie behind the scenes oor hulle Sixties Murder Mystery en ons hoor oor die dans kompetiesie wat op die oomblik aan gaan. Kom luister en praat saam!
View More

Die Stroom Stories- Johan Naude van Cachet Park

Description:

Vandag praat Stroom Stories met Johan Naude van Cachet park. Hy vertel ons hoe ver Cachet Park al gekom het, waarheen hulle oppad is en vertel ons ook meer van die Buzzer app en gee ons bietjie veiligheids wenke. Kom luister saam!
View More
Load More
bottom of page