top of page
Stroom Stories- Ons Gesels Ep. 2
Vandag op Stroom Stories gesels ons sommer net. Ek gesels bietjie oor The Go-To Guy se nuwe app wat uit kom. Ek wys julle ook fotos en videos van Potchefstroom se eerste Lugskou. Ons kyk na Vee en haar wonderlike werk met die hawelose katjies van Potch. Ek gesels oor Lyrimus Teater en hulle shows van die verlede en die wat nog voorle. Laastens, luister ons na musiek vrystellings wat ons ontvang het van Gemmerman en Tizel. Kom luister en praat saam!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
