top of page

Stroom Stories- Ons Gesels Ep. 3

In vandag se video gesels ons net lekker informeel en deel ek wat alles rondom ons aangaan. Eerstens vertel ek julle van Mammaplotter en die oulike huisie wat sy besig is om te bou. Dan duik ons in die musiekwereld van Rea le Roux in, waar ons gesels oor haar treffende liedjies en die impak wat sy maak in die Afrikaanse musiektoneel. Ons bring ook updates van Potch Dorp Rugbyklub. As jy 'n rugby-entoesias is, sal jy beslis wil inteken vir hierdie deel waar ons onlangse wedstryde en komende gebeure dek. Laastens praat ons oor van die gebeure wat die naweek in Potchefstroom plaasvind en bespreek nuwe ontwikkelinge in die area. Kom kyk en gesels saam!

Comments

Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page