top of page
Stroom Stories- Rugby Raas Ep. 13
Op episode 13 van Rugby Raas op Stroom Stories gaan Drikus Viljoen gesels met Ferdi Joubert die 3rde span afrigter van Potch Dorp Rugby Klub asook die kroeg bestuurder van De Leekuil van Potch Dorp.
Hulle gaan gesels oor die afrigterskap by die 3rde span asook meer vertel van De Leeukuil. Kom luister saam!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





