top of page
Stroom Stories- Rugby Raas Ep.12
Kom luister na die inspirerende verhaal van Franscois Weideman, die dinamiese rugby speler van die Luiperds en Potch Dorp Rugby Klub, wat sy lewensreis en stryd met dwelmverslawing met ons gaan deel. Ontdek hoe hy sy donkerste oomblikke oorkom het en steeds daarin geslaag het om 'n uitstaande rugbyloopbaan te bou. Hierdie gesprek sal nie net die harte van sportliefhebbers raak nie, maar ook dié van almal wat glo in tweede kanse en die krag van uithouvermoë.
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
