top of page
Stroom Stories- Skool Kompas Ep. 2
Welkom by episode twee van Skool Kompas op Stroom Stories. Hierdie week gesels Drikus Viljoen met die Hoof, Mnr Heyns Deacon, en die Adjunkhoof, Mnr Divan Visser, van Laerskool ML Fick. Ontdek meer oor hul ervarings en die uitdagings van die bestuur van 'n skool, asook hul visie vir die toekoms. Moet dit nie misloop nie!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
