top of page
Stroom Stories- Skool Kompas Ep.3
In die derde episode van Skool Kompas op Stroom Stories gesels Drikus Viljoen met Mnr. Jackie van Vuuren, die skoolhoof, en Mev. Estelle Naudé, 'n juffrou, van Laerskool Mooirivier. Hulle deel insigte oor die skool se missie, hul ervarings, en die belangrike rol wat onderwys speel in die gemeenskap. Moet dit nie misloop nie!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





