top of page
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 20
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 20
Drikus Viljoen gesels met Kutlwano Dlamini, ‘n ongelooflike doof/stom speler by Potch Dorp Rugby, wat nie toelaat dat sy gebrek hom keer om hoër hoogtes in rugby te bereik nie.
Abraham Sebe, sy tolk op en van die veld, sal ook saamkuier om meer insig te gee in hierdie inspirerende storie.
Hulle was abei in die kinderhuis kinders wat opgang gemaak het in die rugby wereld. Moet hierdie wonderlike openbaring nie misloop nie!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #RugbyRaas #PotchDorpRugbyKlub #Potchefstroom
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





