top of page
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep.15
In episode 15 van Rugby Raas gesels Drikus Viljoen met afrigters Angelo Jacobs en Jackie Kriel van Potch Dorp en Luiperd Vroue Rugby. Hulle bespreek die merkwaardige groei van vroue-rugby in Noordwes en regoor Suid-Afrika.
Moenie hierdie insiggewende gesprek oor die toekoms van vroue-rugby misloop nie!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page