top of page
The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 8
The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 8
In hierdie week se episode gesels Drikus Viljoen met Zuanda Wessels en Loretha van Dyk van SmartBrain. Hulle gaan verduidelik hoe SmartBrain kinders help om beter te lees en hoe hulle fonetiese klanke gebruik om kinders se leesvaardighede en woordeskat te verbeter.
Kom luister hoe SmartBrain kinders bemagtig met programme wat help om leesuitdagings te oorkom en hoe hulle ‘n verskil maak in die onderwys!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #SkoolKompas #SmartBrain #Potchefstroom
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
