top of page
The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 5
Skakel in op The Go-To Guy se Spritual Talk. Pieter Conradie gesels met Bennie Jonker oor die krag van Emosionele Intelligensie. Hulle bespreek hoe jy die druk van ander mense rondom jou kan hanteer en kalmte en balans in jou lewe kan vind. Moenie hierdie insiggewende en inspirerende gesprek misloop nie!
#TheGoToGuy #potchgazette #stroomstories #spiritualtalk #spiritualgrowth #live
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





