top of page
The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 7
The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 7 🙏
In hierdie episode gesels Pieter Conradie met Bennie Jonker oor die tema: "Wat ons inneem, bepaal wie ons word – geestelik en fisies." Laat ons elke dag kies om ons liggame en gees te voed met wat lewe en positiewe verandering bring. 🌿
Moet hierdie inspirerende gesprek nie misloop nie!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #SpiritualTalk #Potchefstroom #Potch #BennieJonker #BibleKnowledge
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





