top of page
The Go-To Guy bied aan Spiritual Talk Ep. 10
The Go-To Guy bied aan Spiritual Talk Ep. 10
Pieter Conradie bied aan Spiritual Talk saam met Bennie Jonker. Buite die boks dink oor jouself en jou werk. Ons word dikwels vasgevang in gewoontes en bekende roetines, maar God roep ons om groter te dink en nuwe moontlikhede te verken.
Sluit aan by Pieter Conradie en Bennie Jonker vir hierdie inspirerende gesprek!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #SpiritualTalk #Potchefstroom
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
