top of page
Elisma
Town:
Potchefstroom
Position:
Halfdag Au pair pos beskikbaar in Potchefstroom (slegs middae).
Starting Date:
30 Maart.
Date Created:
Feb 27, 2026
Contact Nr:
Email:
Description:
Ure: 13:30-17:00 Maandae-Vrydae. Ure is ongelukkig nie onderhandelbaar nie.
Sien om na 5 jarige seuntjie en 7 jarige dogtertjie.
Lisensie n moet.
Begin 30 Maart.
Verantwoordelikhede: Sien om na hulle by die huis. Vat dogtertjie buitemuurse aktiwiteite toe en help met Gr1 huiswerk.
Additional Info:
Kontak Elisma by 079 085 5216
Of epos CV na elismag@gmail.com
bottom of page
