top of page
Laerskool Losberg
Town:
Fochville
Position:
Studente-pos
Starting Date:
Maart 2026
Date Created:
Feb 23, 2026
Contact Nr:
Email:
Description:
Laerskool Losberg nooi aansoeke uit vir ’n Studente-pos.
Ons is op soek na ’n dinamiese, gemotiveerde en verantwoordelike student wat passievol is oor onderwys en graag deel wil wees van ’n energetieke skoolspan.
VEREISTES:
Tans besig met ’n B.Ed-graad
Hardwerkend, betroubaar en stiptelik
Goeie dissipline en professionele optrede
Additional Info:
Epos:
Amanda.Vanheerden@gdeschools.gov.za
Sluitingsdatum: 2 Maart 2026
bottom of page
