top of page

M-Care Hospitaal

Town:

Potchefstroom

Position:

Deeltydse ontvangsskofte by M-Care Hospitaal

Starting Date:

March 2026

Date Created:

Mar 4, 2026

Contact Nr:

Email:

Description:

Ons nooi studente uit om aansoek te doen vir deeltydse ontvangsskofte by M-Care Hospitaal, geleë op die hoek van Hennie Bingle- en Ametisstraat, Vyfhoek, Potchefstroom.



Voltooi asseblief hierdie vorm so volledig moontlik en dui jou beskikbaarheid aan. Jou inligting help ons om jou skofte effektief te beplan.

Additional Info:

Voltooi asseblief hierdie vorm so volledig moontlik en dui jou beskikbaarheid aan. Jou inligting help ons om jou skofte effektief te beplan.

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeSDQo5YnF_hJQbNfEvu7nwkrA7T8EFAmz8pHq_5BkF-I3Ubw/viewform

M-Care Hospitaal

Town:

Potchefstroom

Position:

Deeltydse ontvangsskofte

Starting Date:

1 Februarie 2026

Date Created:

Jan 21, 2026

Contact Nr:

Email:

Description:

Deeltydse Skofte – Belangrike Inligting

*
Neem asseblief kennis van wat die deeltydse skofte behels, insluitend die werksure, verantwoordelikhede en vergoeding.


Vergoeding

Die pos is deeltyds

Vergoeding: R34.41 per uur

Gewerkte ure word aan die einde van elke maand ingedien

Betaling geskied op grond van die totale ure gewerk

Werksure
Maandae tot Vrydae: 16:00 – 19:00 (3 ure)

Naweke en publieke vakansiedae: 07:30 – 19:00 (11.5 ure)

Let wel: Die hospitaal sluit nie gedurende feestydperke nie (bv. Paasfees, Kersfees, Nuwejaar, ens.).

Wat behels ’n skof?
Instaan by ontvangs

Begeleiding en verwysing van besoekers

Hanteering van skakelbord

Hervul van vending machine

Voorraadopnames

Basiese administratiewe take (bv. voorbereiding van pasiënte se ontslaglêers)

Oop- en toemaak van die ingang- en uitganghekke via ’n kamerastelsel

Naweekpligte
Hantering van besoekure

Behulpsaam wees met besoekers

Samewerking en kommunikasie met die saalpersoneel

Goeie kommunikasievaardighede en vertroulikheid is uiters belangrik.

Opleiding
Opleiding sal voorsien word

’n Basiese handleiding sal beskikbaar wees

Let wel: Jy is welkom om studiewerk saam te bring. Verdere besonderhede sal tydens die onderhoud bespreek word.

Additional Info:

Ons nooi studente uit om aansoek te doen vir deeltydse ontvangsskofte by M-Care Hospitaal, geleë op die hoek van Hennie Bingle- en Ametisstraat, Vyfhoek, Potchefstroom.



Voltooi asseblief hierdie vorm so volledig moontlik en dui jou beskikbaarheid aan. Jou inligting help ons om jou skofte effektief te beplan.

Hier is die skakel: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdZeM9vtt0mPZVUhq0P_dErxcyKPz67RH6Hy13b7lTAd5ri7Q/viewform

M-Care Hospitaal

Town:

Potchefstroom

Position:

Studente ontvangs skofte

Starting Date:

6 July 2025

Date Created:

Jul 3, 2025

Contact Nr:

Email:

Description:

Studente ontvangs skofte te M-Care Hospitaal (deeltyds):
Studente aansoek aangaande deeltydse skofte in ontvangs te M-Care Hospitaal (Hoek van Hennie Bingle en Ametis str, Vyfhoek Potchefstroom) Voltooi die aansoek vorm asb so volledig as moontlik.

Sluitings datum Saterdag 05 Julie 12h00 pm

Additional Info:

Neem asb kennis van wat die skofte behels, die ure en die betaling. Is jy aanpasbaar vir die deeltydse skofte?
*
Meer inligting aangaande die deeltydse skofte:

Graag bevestig ek dat die skofte deeltyds, betaalbaar is R32.60 per uur, ure word aan die einde van die maand ingedien en betaling sal geskied na aanleiding van ure gewerk.

Werks ure is: Maandae - Vrydae 16:00 - 19:00 - 3 ure
Naweke & Publieke vakansie dae: 07:30 - 19:00 - 11.5 ure
L.W. Die hospitaal sluit nie gedurende fees tydpreke nie (Paasfees, kersfees, nuwe jaar ens).

Wat behels ñ skof om en by?

Dit behels instaan in ontvangs, besoekers verwys na waar hul behoefte is, telefone antwoord, ons vending machine net "refill", voorraad opname en asook administratiewe take waarmee ons hulp benodig (ontslag leêrs van pasiënte voorberei ens). Dit behels ook oop maak van ingaan en uitgaan hek - via 'n kamera sisteem.

Oor 'n naweek sal daar besoek ure wees, wat behels om behulpsaam te wees met die besoekers asook saam met die saal te werk / kommunikeer. (Goeie kommunikasie en vertroulikheid is baie belangrik)

Opleiding met ñ basiese handleiding word voorsien.

L.W. jy is welkom om studie werk saam te bring, sal in meer detail gedurende die onderhoud bespreek word.

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page