P.R.E.T. Arena
Town:
Potchefstroom
Position:
Instrukteur Benodig
Starting Date:
Julie 2026
Date Created:
Jul 8, 2026
Contact Nr:
Email:
Description:
Is jy jonk, energiek en sportief? ๐ฅ
Hou jy van mense, aksie en fisiese aktiwiteite? Dan soek ons JOU!
P.R.E.T. Arena in Potchefstroom is op soek na โn dinamiese instrukteur om deel te word van ons span.
๐ Vereistes:
โ
Aktiwiteite kan demonstreer en as skeidsregter optree
โ
Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels
โ
Energiek, vriendelik en geduldig
โ
Beskikbaar op Vrydae & Saterdae
Additional Info:
๐ Ideaal vir:
โข Studente
โข Gap year skoolverlaters
โข Jongmense wat ekstra inkomste wil verdien
๐ฐ Markverwante uurlikse vergoeding
๐
Sluitingsdatum: 12 Julie 2026
๐ฉ Stuur jou CV na: info@pretarena.co.za
Indien jy nie binne 7 dae nรก die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol.
