top of page
Surika Botha
Town:
Potchefstroom
Position:
Vervoer vir buite muurse aktiwiteite.
Starting Date:
25 Januaries 2026
Date Created:
Jan 19, 2026
Contact Nr:
Email:
083 409 6712
Description:
Ek is opsoek na iemand wat in die middae kan help 'n 11 jarige seun rond ry na sy buite muurse aktiwiteite. Voorvereistes is dat jy beskikbaar is van 14:00 af, jou eie padwaardige betroubare voertuig het en bestuurderslisensie.
Additional Info:
Kontak my asb via WhatsApp 083 409 6712
bottom of page





