top of page
The Gazette
Search


'n Kwarteeu van Kwaliteit: Ferdinand Postma Vier 26 Jaar van 100%-Slaagsyfer!
Terwyl skole regoor die land hul matriekresultate ontleed, staan een instansie in Potchefstroom kop en skouers bo die res uit wat betref volgehoue prestasie. Hoërskool Ferdinand Postma het pas aangekondig dat hulle vir die 26ste agtereenvolgende jaar ’n volle 100%-slaagsyfer behaal het. Image; Hoërskool Ferdinand Postma Hierdie merkwaardige mylpaal beteken dat daar vir meer as ’n kwart-eeu nie ’n enkele matrikulant by Ferdinand Postma was wat nie die eindstreep suksesvol oorg

Yolandi Botes
5 hours ago2 min read
bottom of page





