top of page
The Gazette
Search


Volkie-Krieket Erkenning: ’n Seisoen van Mylpale en Trots
🏏🏆🏏🏆🏏🏆🏏🏆🏏🏆 Volkie-krieket het hul 2025-seisoen met glans en gees afgesluit tydens ’n onvergeetlike erkenningsfunksie, waar spelers, afrigters en ouers bymekaar gekom het om die jaar se prestasies te vier. Image: Volkies Potch Die aand was gevul met dankbaarheid, trots en krieketstories, van drome wat waar geword het tot ongelooflike statistieke wat Volkie-geskiedenis gemaak het. 🌟 Seisoen van Sterre Tydens die 2025-seisoen het spelers uitgestyg met: 🏏 1000 lopies

Yolandi Botes
Nov 28, 20251 min read


100 Wedstryde vir Nicola: ‘n Volkie-hokkieprestasie van formaat
Hoër Volkskool het onlangs ‘n spesiale sportmylpaal gevier toe Nicola van Schalkwyk haar 100ste wedstryd vir die eerste...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read
bottom of page





