top of page
The Gazette
Search


KHS-Fietsryers Presteer by NW Schools MTB Cup Series #2 in Vryburg
Deelnemers van Klerksdorp Hoërskool (KHS) het aan die tweede ronde van die Noordwes Skole Bergfietsreeks (NW Schools MTB Cup Series) in Vryburg deelgeneem en verskeie top-tien- en podiumplekke oor onderskeie ouderdomsgroepe behaal. Foto: Klerksdorp Hoërskool Amptelike Wedstryduitslae o.14 Sub-Junior Hoërskool Meisies 🥇 Liani Myburgh: 1ste Plek 🥉 Leané van der Walt: 3de Plek 🚴♀️ Ruandi Pretorius: 7de Plek o.17 Jeug Dames 🚴♀️ Mikke Jooste: 4de Plek 🚴♀️ Chara de Jongh: 6

Yolandi Botes
2 days ago1 min read
bottom of page
