top of page
The Gazette
Search


Eerste Tree, Groot Prestasie: Baillies Dansakademie Skitter by A-Arts Fees
๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ Hulle het gekom. Hulle het gedans. Hulle het met trots oorwin, met hart en geesdrif. Laerskool Baillie Park se splinternuwe Baillies Dansakademieย het op 20 September 2025ย hul amptelike debuut gemaak tydens die A-Arts Dansfeesย in Potchefstroom, en wat 'n daverende begin was dit nie! Image: Laerskool Baillie Park Vir baie van die jong dansers was dit hul heel eerste kompetisie, en hulle het dit met selfvertroue en ware Baillie-gees aangepak. ๐ โn Fees van

Yolandi Botes
Oct 14, 20252 min read
ย
ย
ย
bottom of page





