top of page
The Gazette
Search


Wessie-Greatness op Nasionale Vlak: Denike en Carli Gekies vir ASA-Oefengroep
Hoërskool Wesvalia het die jaar afgesluit met nuus wat die skool se atletiek-reputasie tot nuwe hoogtes geneem het. Twee van die skool se uitblinkers, Denike Jordaan en Carli Visser, is amptelik gekies vir die ASA (Athletics South Africa) o/20-oefengroep. Image: Hoërskool Wesvalia Hierdie is nie sommer net ’n gewone prestasie nie; dit plaas hierdie twee atlete in die visier van nasionale keurders vir toekomstige internasionale deelname. Om op so ’n jong ouderdom reeds deel va

Yolandi Botes
Jan 121 min read


Tokkies Reg vir Glorie op Tuisbodem: Nege Atlete na SA’s
Dit is die kruin van enige laerskoolatleet se seisoen: Die ASA Laerskole Nasionale Kampioenskappe. Vir nege uitblinkers van Laerskool Mooirivier is hierdie droom nie net ’n werklikheid nie, maar hulle het die voorreg om dié naweek op eie bodem mee te ding. Die Nasionale Kampioenskappe vind plaas by die geskiedkundige NWU McArthur-stadion in Potchefstroom, ’n plek waar legendes al dikwels gemaak is. Image: Laerskool Mooirivier ’n Pad van Volharding Om vir hierdie byeenkoms te

Yolandi Botes
Dec 8, 20251 min read
bottom of page





