top of page
The Gazette
Search


KHS-Ster Ruhan Dreyer Skitter in Engeland met Speler van die Wedstryd-Vertoning
Die BSRI Raptors o.19-kriekettoer na Engeland het op 'n hoë noot gesluit vir Klerksdorp Hoërskool (KHS) se Ruhan Dreyer. Foto: Verskaf deur Claudia Dreyer Ná ’n week van uitstaande individuele vertonings op Engelse bodem, is die jong alrounder reeds oppad terug na Suid-Afrika en land hy môre-oggend op OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Dreyer het ’n sleutelrol gespeel in die span se sukses en sy naam as een van die toer se uitblinkers gevestig. Uitblink-Vertonin

Yolandi Botes
8 hours ago1 min read


KHS-Krieketster Ruhan Dreyer Vertrek Na Londen Saam Met BSRI o.19 Raptors-Span
Die krieketgemeenskap van Klerksdorp Hoërskool (KHS) het die amptelike vertrek van een van hul opkomende sterre, Ruhan Dreyer, na die Verenigde Koninkryk bekendgemaak. Foto: Klerksdorp Hoërskool Dreyer is opgeneem in die gesogte BSRI o.19 Raptors-krieketspan wat op ’n internasionale toer na Engeland vertrek het. Die span het op 11 Julie 2026 vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe na Londen gevlieg om hul oorsese toer amptelik af teskop. Internasionale Bepalings Teen Top-Engels

Yolandi Botes
1 day ago1 min read
bottom of page
