top of page
The Gazette
Search


Baillie-swemmers Wys Hul Staal by Interprovinsiale Gala
Laerskool Baillie Park se harte bars van trots na die uitsonderlike vertonings van vier van hul swemmers by die onlangse 4 + 1 Interprovinsiale Gala. Hierdie atlete het die Noordwes-span vanaf 31 Januarie tot 1 Februarie 2026 verteenwoordig en gewys dat hulle stewig tussen die land se top-swemmers tuishoort. Image: Laerskool Baillie Park Uitstaande Prestasies in die Finaal Die skool se swemmers het deursettingsvermoë getoon en uitstekende plekke in die finale rondtes behaal:

Yolandi Botes
1 day ago1 min read
bottom of page





