top of page
The Gazette
Search


Baillies-boogskuts Slaan ’n Kolskoot by Seisoen-opening
Die boogskietseisoen vir Laerskool Baillie Park het op Saterdag, 14 Februarie 2026, met ’n kragvertoning afgeskop tydens die eerste interskole-kompetisie van die jaar by Hoërskool Ferdinand Postma. Die Baillies het gewys dat hulle gereed is vir die nuwe seisoen deur nie net as span uit te blink nie, maar ook met ’n rits individuele podiumplekke weg te stap. Image: Laerskool Baillie Park ’n Silwer-vertoning vir die Span Die Baillies se boogskietspan het fantastiese dissipline

Yolandi Botes
Feb 192 min read
bottom of page
