top of page
The Gazette
Search


Groot nuus by Laerskool La Hoff!
🎉🏆 🎉🏆 🎉🏆 🎉🏆 🎉🏆 Laerskool La Hoff is verheug om bekend te maak dat Lia Brits as leerling met die beste vordering in Graad 4 aangewys is en die Neuroworx‑trofee ontvang het. Neuroworx bied jaarliks ’n kursus aan vir ons Graad 4‑leerders, wat fokus op studiemetodes én ’n breinprofiel‑assessering behels. Aan die einde van die jaar word ’n leerder bekroon vir uitstaande vordering, en dié jaar het Lia dié eer ontvang. Image: Laerskool La Hoff 📚 Wat het die program behels

Yolandi Botes
Nov 131 min read
bottom of page





