top of page
The Gazette
Search


Eduan van der Merwe Bekroon as Speler van die Toernooi
Krieket is ’n spansport, maar elke kampioenspan soek daardie een speler wat die wedstryd op sy kop kan draai. Vir die Free State Vipers was daardie speler ongetwyfeld Eduan van der Merwe. Image; Volkies Potch Die jong Volkie-krieketster het tydens die onlangse FPL-kriekettoernooi, wat van 4 tot 7 Desember in Bloemfontein aangebied is, gewys dat hy in ’n klas van sy eie is. Onoorwonne Vipers Dit was ’n week van totale dominansie vir Van der Merwe se span, die Free State Vipers

Yolandi Botes
Dec 16, 20251 min read


Plaaslike muurbalspelers presteer by SA Country Schools’ Festival
🏆🎉🏆🎉🏆🎉🏆🎉🏆🎉 Ons plaaslike muurbalspelers het onlangs sterk vertonings gelewer by die South African Country Schools’ Festival,...

Yolandi Botes
May 7, 20251 min read
bottom of page





