top of page
The Gazette
Search


Volkies-Juniorrugbyspelers Blink Uit vir Wes-Transvaal by Bokkieweek
Hoërskool Volkskool Potchefstroom het hul amptelike trots uitgespreek ná 'n groot groep van die skool se junior rugbyspelers hul merk vir Wes-Transvaal gemaak het tydens die jaarlikse Bokkieweek-rugbytoernooi. Foto:Hoërskool Volkskool Potchefstroom Die spelers het die skool se naam met eer op die nasionale verhoog gedra en waardevolle toernooi-ervaring teen straf kompetisie opgedoen. Verteenwoordigers van Wes-Transvaal Die volgende Volkies-juniors het die provinsiale kleure v

Yolandi Botes
1 day ago1 min read
bottom of page
