top of page
The Gazette
Search


Callie-Netbal Seëvier in 'n Naelbyt-stryd teen Aliwal-Noord
Die netbalbane by Camp Discovery was die afgelope 24 uur die toneel van intense kompetisie en hoë drama tydens die kragmeting tussen Hoërskool Carletonville en Hoërskool Aliwal-Noord. Foto: Hoërskool Carletonville In 'n wedstryd wat tot die heel laaste fluitjie in die weegskaal gehang het, het die Callies se eerste span hul staal gewys om as oorwinnaars uit die stryd te tree. ’n Stryd van Gelykes Die wedstryd was gekenmerk deur vinnige samespel en uitstekende verdediging van

Yolandi Botes
4 days ago1 min read


Samies skitter in ringbal: 8 leerders in KK-distrikspan!
🏐💙🏐💙🏐💙🏐💙🏐💙 Laerskool Saamtrek sê baie geluk aan agt leerders wat vir die Kenneth Kaunda Ringbal-distrikspan gekies is. Hulle...

Yolandi Botes
Sep 23, 20252 min read
bottom of page
