top of page
The Gazette
Search


Gimmies Kweek ’n Storm by Con Spirito-Debatskompetisie!
Die verhoog van die gesogte Con Spirito-debatskompetisie het behoorlik vlam gevat toe die redenaars van Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) hul vlymskerp argumente, logiese denke en formidabele standpunte ingespan het. Foto: Potchefstroom Gimnasium Die skool se kultuurafdeling het met groot trots ’n rits uitsonderlike uitslae bekendgemaak wat bewys dat Gimmie-leerders nie net op die sportveld nie, maar ook in die akademiese en kulturele arena die septer swaai. Met indrukwekkend

Yolandi Botes
May 262 min read
bottom of page
