top of page
The Gazette
Search


Julinke Rothman Skitter by Dance For Growth-Danskompetisie
Laerskool Goudkop se Julinke Rothman het pragtig presteer tydens die Dance For Growth-danskompetisie wat in Roodepoort gehou is. Foto: Laerskool Goudkop Julinke en haar dansgroep het die beoordelaars beïndruk op die verhoog en is beloon met 'n Goue Medalje 🏅 vir hul uitstaande groepdans. Skooltrots Laerskool Goudkop het hul amptelike gelukwense aan Julinke oorgedra vir haar harde werk, toewyding en passion op die dansvloer. Die skool is baie trots op haar prestasie en die wy

Yolandi Botes
9 hours ago1 min read
bottom of page
