top of page
The Gazette
Search


Volkies-Kultuur Blink Uit Tydens Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod
Hoërskool Volkskool Potchefstroom (Volkies) het die afgelope week as gasheer opgetree vir die nasionaal erkende Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. Foto: Hoërskool Volkskool Potchefstroom Tydens hierdie kultuurbyeenkoms het verskeie plaaslike leerders sterk vertonings gelewer en die boonste simboolgrade in die onderskeie spraak- en toneelafdelings behaal. Die kompetisie bied jaarliks ’n interprovinsiale platform waar jong talent volgens nasionale standaarde beoordeel word

Yolandi Botes
Jun 92 min read
bottom of page
