top of page
The Gazette
Search


Laerskool M.L. Fick Bied Unieke Internasionale Mascotdag-Kompetisie Aan
Laerskool M.L. Fick bied vandag, Woensdag 17 Junie 2026, βn unieke gemeenskapsbyeenkoms aan ter viering van Internasionale Mascotdag. Foto: Laerskool M.L. Fick Die skool se eie amptelike gelukbringer, Jasper, tree op as die amptelike gasheer vir die dag se verrigtinge, wat daarop gemik is op skool- en geesbou. Die geleentheid skep βn platform waar verskeie plaaslike instansies hul handelsmerke op βn informele en vermaaklike wyse kan vertoon. Handgedrewe Aksie en Resies op die

Yolandi Botes
Jun 171 min read
Β
Β
Β


Emmies eindig seisoen met liga-oorwinning!
π ππ ππ ππ ππ ππ π Met βn kombinasie van toewyding, spanwerk, en onwrikbare deursettingsvermoΓ« het Laerskool M.L. Fick se tweede-krieketspan hierdie seisoen afgesluit as trotse liga-wenners! Image: Laerskool M.L. Fick Van die eerste boulbeurt tot die laaste hou het hierdie span nie net hul tegniese vaardighede ten toon gestel nie, maar ook die ware Emmie-gees geleef, die soort gees wat wys dat sport meer is as net wen; dit gaan oor karakter, samewerking en respek.

Yolandi Botes
Nov 12, 20251 min read
Β
Β
Β


Jinne, dis Jasper!
π¦ π¦ π¦ π¦ π¦ π¦ π¦ π¦ Sedert ons kleurvolle Emmie Colour Run in Februarie, het Jasper sy merk gemaak as die heel eerste...

Yolandi Botes
Aug 19, 20252 min read
Β
Β
Β
bottom of page
