top of page
The Gazette
Search


Emmies Hokkie-Eerstespanne Skop Seisoen Af teen Potch Central
Laerskool M.L. Fick se hokkie-eerstespanne (die Emmies) het hul liga-seisoen amptelik afgeskop met kragmetings teen Potchefstroom Central School. Foto: Laerskool M.L. Fick Die Emmies het 'n goeie vertoning op die veld gelewer met positiewe uitslae vir albei spanne om die seisoen op 'n sterk noot te begin. Amptelike Wedstryduitslae 🏑 Eerstespan Dogters: WEN 3 – 1 teen Potch Central 🏑 Eerstespan Seuns: GELYKOP 0 – 0 teen Potch Central Skooltrots en Volgende Stappe Laerskool M

Yolandi Botes
Aug 31 min read


Emmies Eerstespan Dogters Neem Deel aan Sasolburg Toernooi
🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑 Emmies se eerstespan dogters het Saterdag hul hokkie talente gaan slyp by ’n toernooi wat by Hoërskool Sasolburg...

Yolandi Botes
Jun 25, 20251 min read
bottom of page
