top of page
The Gazette
Search


Ferdies Se Jong Entrepreneurs "Maak ’n Miljoen" danksy Inspirerende Besoek
Die gees van entrepreneurskap brand helder by Hoërskool Ferdinand Postma nadat leerders onlangs die geleentheid gehad het om by van die beste in die besigheid te leer. Foto: Hoërskool Ferdinand Postma Groot Drome en Doelgerigte Groei Jason en sy dinamiese span van die bekende platform "Maak my 'n Miljoenêr" het die skool besoek om Ferdies se jong sakebreine te inspireer. Die fokus van die sessie was om leerders te wys dat groot besighede dikwels met ’n klein idee begin, maar

Yolandi Botes
3 days ago1 min read
bottom of page
