top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Dansers Skitter by DASA Awards-Kompetisie in Pretoria
Dansers van Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) se Dansakademie, tesame met ander Gimmie-dansers, het die afgelope skoolvakansie uitstaande sukses behaal tydens die DASA Awards-danskompetisie in Pretoria. Foto: Potchefstroom Gimnasium Hierdie geskiedkundige toer was ekstra besonders aangesien dit die allereerste keer was dat die Gimmie-dansers as 'n amptelike span saam getoer het. Lof vir Kameraadskap en Gimmie-Gees Naas hul indrukwekkende uitslae op die verhoog, het die Gimmie

Yolandi Botes
6 days ago1 min read
bottom of page
