top of page
The Gazette
Search


Tokkie Kerssangdiens: Kersfees met geloof en genade
🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟 Laerskool Mooirivier se Graad 1–6 leerders het vanoggend hul harte en stemme verenig tydens ons geliefde Tokkie Kerssangdiens, gehou by die Gereformeerde Kerk. Hierdie kosbare tradisie bring jaar na jaar ons skoolgemeenskap bymekaar om die ware betekenis van Kersfees te vier, nie net as ’n vakansie nie, maar as ’n viering van geloof, vrede en hoop. Image: Laerskool Mooirivier 🎶 Saam sing, Saam bid, Saam groei Met sagte kersligte, lieflike musie

Yolandi Botes
Nov 102 min read
bottom of page





