top of page
The Gazette
Search


Nuwe Hoofstuk in Leierskap: Mev. de Lange Aangestel as Waarnemende Adjunkhoof
Die Hoërskool vir Meisies Potchefstroom het die begin van die nuwe kwartaal afgeskop met ’n belangrike aankondiging rakende hul leierskapstruktuur. Mev. de Lange, ’n reeds bekende en hoogs gerespekteerde gesig by die skool, is amptelik aangestel as die waarnemende Adjunkhoof. Image: Hoërskool vir Meisies Potchefstroom Mev. de Lange is lankal reeds ’n gewaardeerde lid van die personeelkorps. Haar toewyding aan die leerders en haar professionele aanslag het haar die respek van

Yolandi Botes
Jan 121 min read
bottom of page
