top of page
The Gazette
Search


Meer as Net ’n Spel: Landbou Gholfklub se Rol as Potch se Sosiale Hartklop
In ’n stad wat wêreldwyd bekend staan as ’n sportmekka, is daar plekke wat groot stadions en blink ligte het. En dan is daar plekke wat ’n siel het. Landbou Gholfklub val ongetwyfeld in die tweede kategorie. Image: Landbou Gholfklub Geleë op die gronde van die historiese Landboukollege, is hierdie klub al vir dekades lank nie net ’n plek waar balle geslaan word nie, maar ’n hoeksteen van Potchefstroom se sosiale en sportiewe lewe. Gholf vir die Gemeenskap In ’n era waar gholf

Yolandi Botes
3 hours ago2 min read


Goudkop-rugbyraai: Pieter-Ben stap weg met die tablet!
🎉📱 🎉📱🎉📱 🎉📱 🎉📱 Baie geluk aan Pieter-Ben, die trotse wenner van die tablet in ons rugbyraai! Mag dit baie ure se leer en pret...

Yolandi Botes
Sep 222 min read


Groen Dag vir Jana: ’n Volkie-familie wat saamstaan
💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚 Volkies Potch het 12 September saamgestaan vir GROEN DAG VIR JANA, ’n spesiale bewusmakings- en...

Yolandi Botes
Sep 152 min read


Baillies gaan Pienk! Maak Potchefstroom pienk saam met ons
🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸 Laerskool Baillie Park vat hande met Pink Trees for Pauline om bewustheid, eenheid en fondse te bou vir mense wat...

Yolandi Botes
Sep 152 min read


Potchefstroom, kom ons help: Anzelle Kruger: ’n Plaaslike atleet met groot drome – en ’n kans om saam te help bou
💪✨💪✨💪✨💪✨💪✨💪✨ Wanneer dissipline, deursettingsvermoë en gemeenskapsgees bymekaarkom, kry jy ’n storie soos Anzelle Kruger s’n. Sy...

Yolandi Botes
Aug 282 min read


Callies se 1ste span wys yster: 22–20 oor Hoërskool Jan Viljoen
🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥 Hoërskool Carletonville se 1ste Rugbyspan het in een van die mees spanningsvolle wedstryde van die seisoen ’n...

Yolandi Botes
Aug 262 min read


Volkies Fietsry Spinathon: Trap saam vir ’n verskil!
🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️ Volkies Fietsry kondig met groot opgewondenheid die Volkies...

Yolandi Botes
Aug 262 min read


Laerskool La Hoff se LOK stel splinternuwe webtuiste bekend
🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟 Laerskool La Hoff se Landsorganisasiekomitee (LOK) het sy nuwe webtuiste geloods: lahofflok.co.za . Die platform...

Yolandi Botes
Aug 252 min read


Carletonville bedank Jongspan vir bederf en ondersteuning voor finaal
🏉💚 🏉💚 🏉💚 🏉💚 🏉💚 Gemeenskapsgees op sy mooiste Hoërskool Carletonville se 1ste Rugbyspan, saam met hul afrigters en tegniese...

Yolandi Botes
Aug 222 min read
bottom of page





