top of page
The Gazette
Search


Landbou Gholfklub kondig IPS-kompetisie vir Januarie aan
Die Landbou Gholfklub het ’n amptelike gholfkompetisie vir Saterdag, 17 Januarie 2026, op die klubkalender bevestig. Die byeenkoms word aangebied volgens die Indiwiduele Point Stableford-stelsel (IPS). Image: Landbou Gholfklub Beskrywing van die sport en formaat Gholf is ’n presisiesport waar deelnemers met verskeie stokke ’n bal oor ’n vasgestelde afstand in ’n reeks putjies probeer slaan. Die doel is om die baan met die minste aantal houe moontlik te voltooi. Die sport wor

Yolandi Botes
Jan 161 min read


Van die Klas na die Gras: Callies-manne Skuur Skouers met Gholf-legendes
Terwyl die meeste onderwysers begin afskakel vir die Desember-vakansie, ruil twee van Hoërskool Carletonville se staatmakers die swartbord vir die telbord verruil by een van die wêreld se mees gesogte sportbestemmings. Image: Hoërskool Carletonville Mnr. Johan Bezuidenhout en mnr. Quinton Snyman is vanaf vandag amptelik in aksie as beamptes by die jaarlikse gholftoernooi by Sun City. In die Geselskap van Grotes Om as beampte by 'n toernooi van hierdie kaliber op te tree, vere

Yolandi Botes
Dec 8, 20251 min read
bottom of page





