top of page
The Gazette
Search


KHS Vee die Borde Skoon by Eerste Noordwes Gholf-ligabepaling
Klerksdorp Hoërskool (KHS) het hul dominansie op die gholfbaan herbevestig tydens die eerste rondte van die Noordwes gholfliga. In ’n taai stryd teen skole van regoor die provinsie op die uitdagende Goldfields West-gholfbaan, het KHS se spelers uitsonderlike veerkragtigheid getoon. Die skool het skoonskip gemaak deur die eerste plekke in die volgende kategorieë in te palm: 1ste Span Seuns (Wenners) 1ste Span Dogters (Wenners) o/15-Span (Wenners) Image: Klerksdorp Hoërskool

Yolandi Botes
Feb 61 min read


Samies Slaan Sukses by Noordwes Gholf Finaal!
⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳ Laerskool Saamtrek se gholfspan het die vlag hoog laat wapper tydens die Noordwes Gholf Finaal by Magaliespark, en dis duidelik, hierdie span speel nie net vir pret nie, maar vir podiumplekke! Image:; Laerskool Saamtrek 🏌️♀️ Juhanell Ollewagen: Kampioen én Kaptein! Juhanell Ollewagen het die individuele meisies zero-afdeling gewen, ‘n merkwaardige prestasie wat haar plek in die Noordwes-span verseker het. Sy is ook met trots aangewys as kaptein van die Noordwes m

Yolandi Botes
Nov 5, 20251 min read
bottom of page
