top of page
The Gazette
Search


Fochies Gholfdag 2025 Slaan Weer ’n Ses: Sukses op Prentjiemooi Goldfields Baan
Hoërskool Fochville se jaarlikse Gholfdag, gehou op 28 November 2025, was weereens 'n klinkende sukses wat die skoolgemeenskap, borge en oud-leerders bymekaar gebring het vir 'n dag van sport en spanbou. Image: Hoërskool Fochville Die dag het met 'n effense uitdaging begin, aangesien die vroeë oggendweer deelnemers vir 'n oomblik benoud gehad het. Gelukkig het die hemel oopgetrek en die dag het uiteindelik uitstekend verloop, met die son wat oor die pragtige omgewing geskyn h

Yolandi Botes
4h2 min read
bottom of page





