top of page
The Gazette
Search


Glinster en Glans: Mnr. en Mej. Gimmie 2026-Finaliste Bekendgemaak!
Die wag is uiteindelik verby! Potchefstroom Gimnasium ย het pas die name van die blink sterre aangekondig wat vanjaar sake gaan uitspook vir die gesogte titels van Mnr. en Mej. Gimmie 2026 . Foto: Potchefstroom Gimnasium Ontmoet die Finaliste Die beoordelaars het 'n moeilike taak gehad, maar die volgende leerders sal op die verhoog skitter tydens die finale glansgeleentheid: Dogters (Mej. Gimmie-Finaliste) Seuns (Mnr. Gimmie-Finaliste) Lizรฉ van Zyl Dominic Pelser Elri van Vuur

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read
ย
ย
ย


Potchefstroom Gimnasium se Mnr. en Mej. Gimmie-aand
Potchefstroom Gimnasium het die amptelike kaartjieverkope vir een van die skool se gewildste sosiale geleenthede, Mnr. en Mej. Gimmie , geopen. Die geleentheid beloof om 'n hoogtepunt op die kwartaallikse kalender te wees, waar die skool se unieke "Gimmie-gees" gevier word. Image: Potchefstroom Gimnasium Vermaak deur Brendan Peyper Die skool het bevestig dat die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Brendan Peyper , die aand se vermaak sal lei. Sy teenwoordigheid verseker dat d

Yolandi Botes
Jan 211 min read
ย
ย
ย


Gimmies verwelkom vennote in onderwys
๐ค๐๐ค๐๐ค๐๐ค๐๐ค๐๐ค๐ Potchefstroom Gimnasiumย het die voorreg gehad om drie gewaardeerde gaste te ontvang: Mnr. Jakkie van Vuuren ,...

Yolandi Botes
Sep 11, 20252 min read
ย
ย
ย


Gimmie-Grainvest Gholfdag: gees, glimlagte en goeie swaaie
โณ๏ธ๐๐ผโณ๏ธ๐๐ผโณ๏ธ๐๐ผโณ๏ธ๐๐ผโณ๏ธ๐๐ผโณ๏ธ๐๐ผ Potchefstroom Gimnasiumย se Gimmie-Grainvest gholfdagย het weer gewys hoekom dit โn gunsteling op die...

Yolandi Botes
Sep 1, 20252 min read
ย
ย
ย


Gimmies blink uit by Woordwarrel-idiomefees
๐ง ๐ย ๐ง ๐ย ๐ง ๐ย ๐ง ๐ย ๐ง ๐ Gimmies het onlangs hul taalvaardighede ten toon gestel tydens die Woordwarrel-idiomefees, en daar is beslis nie...

Yolandi Botes
Apr 22, 20251 min read
ย
ย
ย
bottom of page
