top of page
The Gazette
Search


Gimmie-fietsryers trap hul plek oop op nasionale vlak!
🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ 🚴♂️ Met modder op hul wiele en vasberadenheid in hul oë het Gimmies gewys hulle is nie net hier om te ry nie - hulle is hier om te presteer! Image: Potchefstroom Gimnasium Op 5 Oktober het ’n groep toegewyde fietsryers van Potchefstroom Gimnasium aan die nasionale fietsbyeenkoms in Piet Retief deelgeneem, en wat ’n indrukwekkende vertoning was dit nie! Teen ’n kompetisie van 114 skole het Gimmies ’n puik 37ste plek algeh

Yolandi Botes
Oct 162 min read


Gimmie-fietsryers wys hulle staal tydens vakansiekompetisies
Potchefstroom Gimnasium is trots op hul fietsryers wat tydens die vakansie aan twee hoogs kompeterende nasionale byeenkomste deelgeneem...

Yolandi Botes
Aug 52 min read
bottom of page





