top of page
The Gazette
Search


Brigitte Puttkammer en Hailey Nagel Kraai Koning as Goue Kampioene!
Die skuts van Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) het weereens gewys waarom hulle as een van die mees gevreesde en gedissiplineerde skyfskietspanne in die streek beskou word. Foto: Potchefstroom Gimnasium Met die nuutste kompetisie-uitslae wat bekendgemaak is, het die Gimmies die telkaarte behoorlik gedomineer deur verskeie goue medaljes, podiumplekke en individuele spog-toekennings in te palm. Onder die vaandel van #GimmieSport het die skuts deur al die ouderdomsgroepe heen ge

Yolandi Botes
May 272 min read
bottom of page
