top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Skuts Skitter by Noordwes-Skietproewe met Span-Keurings en Trofeë
Die skyfskuts van Potchefstroom Gimnasium het 'n uitsonderlike vertoning gelewer tydens die Noordwes-skietproewe. Die span het huis toe gekom met 'n rits medaljes, trofeë en talle provinsiale spankeurings sowel as twee spankapteinskappe. Foto: Potchefstroom Gimnasium Individuele Prestasies en Provinsiale Keurings o.21-Afdeling 🥇 Hailey Nagel: 1ste plek in o.21, wen 4 trofeë, gekies vir die NW o.21A-span én aangewys as kaptein van die NW-dogterspan. 🎯 Casper Badenhorst: Geki

Yolandi Botes
2 hours ago1 min read


Brigitte Puttkammer en Hailey Nagel Kraai Koning as Goue Kampioene!
Die skuts van Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) het weereens gewys waarom hulle as een van die mees gevreesde en gedissiplineerde skyfskietspanne in die streek beskou word. Foto: Potchefstroom Gimnasium Met die nuutste kompetisie-uitslae wat bekendgemaak is, het die Gimmies die telkaarte behoorlik gedomineer deur verskeie goue medaljes, podiumplekke en individuele spog-toekennings in te palm. Onder die vaandel van #GimmieSport het die skuts deur al die ouderdomsgroepe heen ge

Yolandi Botes
May 272 min read
bottom of page
