top of page
The Gazette
Search


Gimmies se Musiekblyspel 'Love’s Last Goodbye' Amper Gereed vir die Verhoog
Die opgewondenheid loop hoog by Potchefstroom Gimnasium terwyl die voorbereidings vir hul splinternuwe musiekblyspel, Love’s Last Goodbye, stoom kry. Die leerders en produksiespan is hard besig om die finale afwerkings te doen aan wat beloof om 'n meesleurende en talentvolle vertoning te wees. Foto: Potchefstroom Gimnasium Belangrike Inligting vir Gehore Gehore en teaterliefhebbers word genooi om die datum op hul kalenders te merk vir hierdie kulturele hoogtepunt op die skool

Yolandi Botes
Aug 41 min read
Â
Â
Â


Lig, Klank en Passie: Die Gimmie-toneelgroep wag vir jou!Â
🎠🌟🎠🌟🎠🌟🎠🌟🎠🌟 Het jy ’n passie vir drama, die verhoog en kreatiewe uitdrukking? Dan is hierdie jou kans om deel te word van iets besonders! Die Gimmie-toneelgroep open nou sy deure vir nuwe lede, en nooi almal met entoesiasme vir die kunste om saam te kom skep, speel en groei. Image: Potchefstroom Gimnasium Of jy graag op die verhoog wil wees, agter die skerms wil help met dekor en kostuums, of dalk tegniese vaardighede het met klank en beligting, hier is plek vi

Yolandi Botes
Oct 17, 20252 min read
Â
Â
Â
bottom of page
