top of page
The Gazette
Search


Schoonie-kuikens Vind Hul Vlerke by Hoërskool Schoonspruit
Die Graad 8-groep van Hoërskool Schoonspruit het amptelik hul plek binne die skool gevind na ’n week van intense aktiwiteite en koshuis-tradisies. Die skool beskryf dit as die tydperk waar die "kuikens nou behoorlik nes geskrop het," en die aanvanklike senuwees plek gemaak het vir ’n gevoel van behoort. Met geverfde gesigte en hope gees het die nuwelinge die uitdagings van oriëntasie aangepak en gewys dat hulle gereed is om die Schoonie-pad saam met die res van die skool te s

Yolandi Botes
10 hours ago1 min read
bottom of page





