top of page
The Gazette
Search


La Hoff Skaaksterre Skitter Weg na Gauteng Inter Regionals!
♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️ Laerskool La Hoff is uiters trots om aan te kondig dat nege van ons talentvolle skaakleerders gekies is om aan die Gauteng Inter Regionals deel te neem wat op 6 & 7 Desember by Emperor's Palace plaasvind. Hierdie is ’n besonderse prestasie en ’n bewys van hul harde werk, strategiese vernuf en toewyding aan die sport. Image: Laerskool La Hoff 🏅 Gekose Leerders: Fleur Paarlberg Hanroux de Kock Leamay Lang Katrijn Paarlberg Donavan Butler Joe Thiart Aiden H

Yolandi Botes
Nov 111 min read
bottom of page





